fbpx

Afstandsonderrig vir die Hoërskool

Coleen Cronje, Hoof Uitvoerende Beampte van Breinlyn Leerwêreld, gesels met Mev. Karen Reynecke, Akademiese Hoof Graad 8–12 oor ‘n paar aspekte van tuisskool vir studente in die hoërskool.

Hulle deel raad oor hoe om die eerste termyn aan te pak, en gesels oor jaarpunte, hoe om die vrees van mondelinge assesserings te oorkom en met moed aan te pak, terugvoering na assesserings, en ook hoe die eerste termyn studente voorberei vir die jaar wat voorlê.

Geniet hierdie video, en vertel vir ons wat jy daarvan dink hieronder.

 

Leave a Comment