brainONLINE – Our virtual online campus

The Brainline Learning Community comes to life on this site. This is our online campus, giving you access from anywhere in the world to our unique assessment services.

Some of the exciting aspects of the brainONLINE campus include the following: interactive quizzes, tests, examinations and uploading and receiving assignments.

It is compulsory for learners to have reliable internet access, allowing them to play an active role in the brainONLINE campus. Their assessments are exclusively delivered and managed through the brainONLINE system.

Learners and parents in all other grades are assisted very conveniently with effective communication and information through the brainONLINE site. For these reasons, it is advised that, wherever possible, the best possible internet access is acquired.

brainONLINE – Ons virtuele aanlynkampus

Die Breinlyn-gemeenskap word lewendig op hierdie webwerf.  Dit is ons aanlyn-kampus, wat jou toegang gee tot ons unieke assessering vanaf regoor die wêreld.

Die opwindende aspekte van die brainONLINE kampus sluit die volgende in: interaktiewe vasvra (quiz), toetse, eksamens asook aflaai en oplaai van opdragte.

Dit is verpligtend vir leerders om betroubare internet toegang te hê, wat hulle toelaat om ‘n aktiewe rol op die brainONLINE kampus te speel. Hulle assessering word alleenlik deur middel van die brainONLINE stelsel verskaf en bestuur.

Leerders en ouers in alle ander grade word ook ondersteun met effektiewe kommunikasie en inligting via die brainONLINE webwerf. Ons beveel daarom aan dat, indien moontlik, die beste beskikbare internet toegang verkry word.